"Verskeie padversperrings dwarsoor die provinsie, word deurlopend uitgevoer as deel van die polisie se veiliger feesseisoen-operasies - en om die bewustheid te verhoog teen vroue- en kindermishandeling."
"Die polisie in die provinsie doen 'n beroep op gemeenskappe om hande te vat met die polisie, terwyl die land die 16 Dae van Aktivisme-veldtog binnegaan."
"Die inhegtenisneming van die 41-jarige onderwyser, het op dieselfde dag plaasgevind toe die minister van polisie, Generaal Bheki Cele, die land se misdaadstatistieke, vir die tweede kwartaal van 2020/2021 bekendgemaak het."