Black Mountain Mine agt aktiewe COVID-19 gevalle Bernadine Hearn Jul 14, 2020 0 "Black Mountain Myn het tans elf bevestigde positiewe gevalle van COVID-19, waarvan drie pasiënte herstel het. "