#DestinyDesigned: Plaaslike modeontwerpers kan hulself só bemagtig!
"#DestinyDesigned sal ook hierdie talentvolle Suid-Afrikaanse ontwerpers op 'n wêreldwye platform ten toon stel, aangesien kykers van regoor die wêreld by die skou sal kan inskakel."