Man geboei weens dwelmhandel Rene Cloete Aug 7, 2020 0 "Tydens 'n deursoekingsproses het die polisie tik, khat, ander dwelmmiddels, twee silwer weegskale, een glasplaat, ’n silwerlem en leё deursigtige plastieksakkies op die perseёl ontdek."