Nuus Nama Khoi regsgebied meeste Covid-19 gevalle in Namakwa distrik aangeteken Bernadine Hearn Feb 5, 2021 0 "Die Nama-Khoi regsgebied se kumulatiewe aantal positief bevestigde gevalle van Covid-19 staan tans op 1 896, met 1 545 genesings."
Noord-Kaap se Covid-19 herstelpersentasie staan op 89% Bernadine Hearn Jan 7, 2021 0 "Die 51 nuwe gevalle was geallokeer aan die Hantam-distrik 11, twee onderskeidelik vir die Richtersveld en Kamiesberg, Karoo Hoogland het een nuwe geval, Khai Ma - vier en 31 nuwe gevalle is in die Nama-Khoi regsgebied bevestig."
NK Covid-19 sterftes steek die 400-kerf verby Bernadine Hearn Jan 6, 2021 0 "14 Addisionele sterftes is ook in die provinsie bevestig, wat die kumulatiewe Covid-19 verwante dodetal op 412 te staan bring."
Twee nuwe COVID-19 verwante sterftes in die Noord-Kaap aangekondig Bernadine Hearn Jul 27, 2020 0 "Die department het hul medelye aan die families betoon en die gesondheidswerkers bedank wat die pasiënte verpleeg het."