Nuus Nababeep inwoners ongelukkig oor geen werksgeleenthede by Plaatjie Klipmyn Bernadine Hearn Feb 18, 2021 0 Die myn beweer dat dit ou produksie is wat uit die myn gery word, en daarom is niemand aangestel vir werk nie.