Zolile Monakali ingesweer as nuwe LUR vir Onderwys in Noord-Kaap Marsilino MacDonald Sep 17, 2020 0 "Monakali bring 'n magdom ervaring saam, wat sal verseker dat die kwaliteit van onderwys, regoor die provinsie verbeter word."