Drie vas vir gewapende roof op Upington Niruscha van Neel Aug 20, 2020 0 "Die verdagte het items, waaronder kontant, sigarette en 'n selfoon, gevat en van die toneel gevlug."
Upington-man swaar gestraf na hy suster verkrag Niruscha van Neel Aug 5, 2020 0 "Die verdagte gaan 18 jaar agter tralies deurbring en is ook onbevoeg verklaar, om 'n vuurwapen te besit."
Vrou se lyk in vlak graf gevind – kêrel in hegtenis Niruscha van Neel Jul 10, 2020 0 "Die verdagte is glo die oorlede slagoffer se kêrel."
Man lewenslank agter tralies vir verskeie oortredings Niruscha van Neel Jul 10, 2020 0 "Nadat hy die oproep gemaak het, het hy hulle met 'n mes gedreig, hulle aangerand en geroof."
Agt in hof vir bedrog en korrupsie in Kimberley Niruscha van Neel Jul 7, 2020 0 "Daar is bevind dat die korrekte prosedures nie gevolg was toe kontrakte aan die diensverskaffers toegeken is nie."