"Die jongste inligting van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, dui aan dat die sterftesyfer in die plaaslike munisipaliteit steeds op sewe staan."
"Sommige van die terme kan egter verwarrend wees, daarom is dit belangrik om die terminologie te verstaan en sodoende die virus ook beter te verstaan."