Browsing Tag

René Cloete

Twee dwelmhandelaars vas op Keimoes

Twee mans is op Vrydag 11 Junie op Lennertsville in Keimoes in hegtenis geneem vir die onwettige handel in dwelms. 'n Woordvoerder vir die polisie, Kolonel Mashay Gamieldien, sê die polisie was besig om te patrolleer toe hulle inligting…

Twee vas op Upington vir gewapende roof

Die nag van 30 Julie 2019 het drie mans by 'n vulstasie 'n gewapende rooftog uitgevoer. 'n Woordvorder vir die polisie, Sersant Omphile Masegela, bevestig dat die drie mans die kassier wat aan diens was beroof het. "Hulle het kontant uit…