Vyf in hegtenis vir Hartswater-moorde Marsilino MacDonald Jul 29, 2020 0 "Dit kom nadat 'n bejaarde, afgetrede egpaar, Danie en Breggie Brand en hul dogter, Elzabie, op Sondag wreed en noodlottig aangeval is."