Toergroep se reis kort geknip deur misdaad

"Op Steinkopf in ’n gastehuis oornag waar hulle kaal beroof was."

0

’n Kaapse toergroep wat opreis was na Namibië, het op Steinkopf in ’n gastehuis oornag waar hulle rot en kaal besteel was.

Susan Roux, vertel dat kameras, “dashcams,” klere, kos, Kaapse speserye, batterye vir luister toestelle en nog ander duur waardevolle items uit ’n “Landrover cruiser” gesteel was.

Enige persoon wat inligting oor die voorval het, kan Susan Roux kontak by +26 481 240 4048.

Radio NFM, 027 744 1610 of Steinkopf polisiestasie, 027 721 1010 kan ook gekontak word.

Leave A Reply

Your email address will not be published.