Top 5 het gemeenskap se hulp nodig!

0

Volgens die Top 5 Helping Community organisasie kry die senior en gestremde burgers wat tuis versorg word vreeslik swaar.

Doeke moet uit staatstoelae gekoop word asook kos.”

Die organisasie vertel dat hierdie gemeenskapslede skaars kop bo water kan hou met die koop van doeke.

Top 5 Helping Community doen ’n beroep op lede van die gemeenskap om bydrae te maak vir volwasse doeke of selfs finansiële bydrae.

Die volgende persone kan gekontak word in verband met verdere inligting en/of besonderhede;

Noni Bock: 078 170 0490

Juffrou Britz: 073 642 7634

Indien enige persoon ’n finasiële bydrae wil maak kan ’n inbetaling by die organisasie se bankrekening gemaak word;

Standard Bank

Rekening Nommer: 10155447546

Tak Kode: 0002323

Alle bydrae word opreg waardeer van gemeenskapslede wat omgee vir hul bejaardes en gestremdes.

Leave A Reply

Your email address will not be published.