Upington polisie is opsoek na ‘n vermiste persoon

"Ernest is laas by die Harry Surtie-hospitaal gesien waar hy opgeneem was."

0

Die 66-jarige Ernest Van Den Heever is in 11 November 2016 as vermis aangemeld.

Ernest is laas by die Harry Surtie-hospitaal gesien waar hy opgeneem was.

‘n Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Sersant Omphile Masegela, het bevestig dat hy oorspronklik van Okiep is naby Springbok en die polisie soek hom sedert hy as vermis aangemeld is.

Enigiemand met inligting kan die ondersoekbeampte kaptein Christa Kruger by 076 022 3528 kontak.

Leave A Reply

Your email address will not be published.