Upington SAPD tydelik gesluit

"Die gemeenskapsdienssentrum sal tydelik vanaf die radiobeheerkamer op die stasieperseel werk en die hoofhek sal gedurende hierdie periode gebruik word."

0

Gemeenskappe wat deur die Upington-polisiekantoor bedien word, word in kennis gestel dat die polisiekantoor vandag, Vrydag 30 Julie 2021, tydelik gesluit is vir ontsmetting.

Die gemeenskapsdienssentrum sal tydelik vanaf die radiobeheerkamer op die stasieperseel werk en die hoofhek sal gedurende hierdie periode gebruik word.

Die gebou sal dekontaminasie ondergaan en dit sal weer op Saterdag 31 Julie 2021 geopen word.

Die volgende kontaknommers kan gebruik word:

Radiobeheer: 054 337 3468/69

Diensbeampte: 0822600148

Leave A Reply

Your email address will not be published.