Verkragting uitreikingsprogram op Prieska

“Die rolspelers is aangemoedig om hande te vat met die SAPD om misdadigers wat met sulke gruwelike misdade voortduur aan te meld en met die volle mag van die wet sal kennis maak ”, het Kolonel Gamieldien gesê.

0

Jong kinders het onlangs waardevolle inligting ontvang rakende die regte en verantwoordelikhede wat uiteengesit en verduidelik is, asook die talle maatreëls wat beskikbaar is wanneer hulle regte geskend word.

‘n Woordvoerder vir die SAPD in die Noord-Kaap, Kolonel Mashay Gamieldien, het bevestig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens-eenhede, insluitend die Prieska FCS-eenheid onder bevel van Sersant Riaan van Wyk, die koördineerder vir maatskaplike misdaad, in vennootskap met plaaslike nie-regerende organisasies het op 1 September 2021 ‘n uitreikprogram vir tienerswangerskap en statutêre verkragtings begin by die Hospice-gebou op Prieska.

“Die rolspelers is aangemoedig om hande te vat met die SAPD om misdadigers wat met sulke gruwelike misdade voortduur aan te meld en met die volle mag van die wet sal kennis maak ”, het Kolonel Gamieldien gesê.

Leave A Reply

Your email address will not be published.