Verlate dagga op N10

Die polisie het inltigting opgevolg nadat ’n gemeenskapslid twee verdagte sakke langs die pad opgemerk het.

0

Twee swartsakke met ’n groot ’n hoeveelheid dagga is tussen Upington en Groblershoop gevind.

Die polisie het inltigting opgevolg nadat ’n gemeenskapslid twee verdagte sakke langs die pad opgemerk het.

’n Woordvoerder vir die polisie, Kolonel Mashay Gamieldien, sê die geskatte straatwaarde van die dagga is R253 000.

“Geen arrestasies is gemaak toe die dagga verlate gevind is nie,” sê Gamieldien.

Leave A Reply

Your email address will not be published.