#PasBekend: Nuttabooi-myn Reddingsplan

0

Die volgende Nuttabooi-myn reddingsplan is uitgreik deur Nama Khoi Munisipaliteit.

Die Burgemeester van Nama Khoi Munisipaliteit het vanoggend vergader met rolspelers rakende die Nuttaboy ongeluk. Rolspelers was onder andere die Noord Kaapse LUR van Onderwys, Speaker van die Namakwa Distrikmunisipaliteit, Rampbestuur afdelings van die betrokke Munisipaliteite en die SAPD.

Die uitkoms van die vergadering was dat:

1. Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die versterking van Operasionele Sentrum op die toneel.

2. Die beveiliging van die area om reddingswerk moontlik te maak.

3. Onmiddellike opvolgbesoek aan die toneel.


4. Kommunikasie strategie.( intern en ekstern)

Leave A Reply

Your email address will not be published.