Voormalige Noord-Kaapse verkeersbempte vir bedrog gearresteer

"'n 45 Jarige voormalige verkeersbeampte sal na verwagting op Vrydag 27 Augustus 2021 voor die landdroshof in De Aar verskyn."

0

‘n 45 Jarige voormalige verkeersbeampte sal na verwagting op Vrydag 27 Augustus 2021 voor die landdroshof in De Aar verskyn.

‘n Woordvoerder vir die Valke in die Noord-Kaap, Nomthandazo Mnisi, het bevestig dat daar word beweer dat die verdagte wat in diens was by Emthanjeni Verkeersdepartement in De Aar,  bestuurslisensies uitgereik en goedgekeur het aan ‘n potensiële kliënte sonder hulle  getoets is soos voorgeskryf deur die Padverkeerswet.

“Die Valke se span vir ernstige ondersoek na korrupsie het op 06 Julie 2021, ‘n dagvaarding op die beskuldigde beteken om vir klagtes van  bedrog in die hof te  verskyn,” het Mnisi gesê.

Leave A Reply

Your email address will not be published.