‘/khãi bêki’ laat Radio NFM se blik skut

"Vir verdere navrae kan u Radio Nfm skakel by 027 744 1610."

0

Radio Nfm 98.1 se Blikskutfondsinsamelingsprojek wat Vrydag 16 April afgeskop het in die Hoofstraat van Springbok, beloof om baie vreugde vir ons getroue luisteraar in te hou.

LuiSteraars het die afgelope  naweek dit geniet om hul gunsteling omroepers te kon ontmoet.

‘/khãi bêki’, Dewald Rooi, anker van die program Hamba Khaya was inderdaad gewild onder die luisteraars en het sy lyf ook spietkop  gehou.

Hierdie insiatief van Radio NFM sal daagliks plaasvind in dorpe en die ondersteuning van ons luisteraars sal hoog op prys gestel word.

Van die blikke is by verskeie ondernemings geplaas en luisteraars kan hul bydrae daarin plaas.

Luisteraars moet kennis neem dat die van Radio NFM die blikke aangedui is wat deur die omroepers hanteer sal word.

Luisteraars word gevra om versigtig te wees en nie in enige ongemerkte blikke geld in te gooi nie.

Vir verdere navrae kan u Radio Nfm skakel by 027 744 1610.

 

Leave A Reply

Your email address will not be published.