By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 09 Aug 2023Language: AfrikaansCategory: Other
Provinsiale Vroue dag vieringe vind plaas in die Richtersveld munisipaliteit
Die provinsiale Vrouedagvieringe, vind plaas op Port
Nolloth op die Sportsgronde. Die hoof toespraak was gelewer deur die Noord-
Kaapse premier Dr Zamani Saul onder die tema is "Versnelling van sosiale
ekonomiese geleenthede vir vroue se bemagtiging."Verskillende staats
departemente en munisipaliteit het deel uitgemaak van die vroue dag vieringe en
200 besigheids vroue het koopbewyse ontvang om in hul besighede te belê. Radio
Nfm 98.1 het die verrrigte direk uitgesaai.