Die PinkDrive is hier om die gemeenskappe van die Namakwa- Distrik met geosndheid hulp by te staan. Vedanta Zinc International se jaarlikse PinkDrive Kanker Uitreikprogram het op Maandag 28 Augustus in Matjieskloof ge-open. Die hoofrede was deur die Adjunk Minister van Gesondheid in Suid-Afrika, Dr. Sibongiseni Dhlomo, gelewer.   PinkDrive gaan die Khai Ma plaaslike munisipaliteit besoek en gaan vandag Pella en môre Pofadder besoek.