Vedanta Zinc International is trots om een van sy grootste mylpale aan te kondig. Die is die baanbreker werk vir die opknapping van die eerste gemeenskapsvaardigheidsentrum ooit in Pofadder, in die Khâi-Ma plaaslike munisipaliteit. Die inisiatief was gelei deur VZI-bestuur in samewerking met die Khâi-Ma-raad. Die verwagte Vaardigheidsentrum sal in die jaar 2024 open met 'n verskeidenheid kern- en draagbare vaardighede om van te kies, in samewerking met Africa Skills.