By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 21 Sep 2023Language: AfrikaansCategory: Other
Namakwaland Konstruksie steeds besig is met die waterpyplyn
Die gemeenskap van McDougalsbaai in die Richtersveld area moet
kennis neem dat Namakwaland Konstruksie steeds besig is met die waterpyplyn.
Dit sal die gemeenskap se water netwerk beïnvloed.
Die munisipaliteit vra dus die gemeenskap om verdraagsaam te
wees.
Sodra hulle klaar is, sal die water weer soos normaal loop.