By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 21 Sep 2023Language: AfrikaansCategory: Other
Namakwa biblioteke se Senior Bestuur en Streekspersoneel doen terreinbesoeke
Namakwa biblioteke se Senior Bestuur en Streekspersoneel
doen terreinbesoeke en kwaliteitkontroles van verskillende dienste wat aan
patriotte en gemeenskappe gelewer word.
Die tjeks ontleed is om seker te maak of die diens wat gelewer
word in lyn met behoeftes, vind lewering betyds plaas, is hulle relevant vir
hul behoeftes en waarop kan die personeel verbeter.
Die standaarde moet met verwagtinge verband hou, daar word
komplimente en klagtes verwelkom.
Richtersveld Munisipaliteit het bewys dat die vennootskap
goed vaar en verbeterings gedoen kan word.