By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 06 Dec 2023Language: AfrikaansCategory: Government
Richtersveld Munisipaliteit Raad stel nuwe Openbare betrekking raadslid aan
Die Richtersveld Munisipaliteit Raad het 'n nuwe Openbare
betrekking raadslid verwelkom. Christofer Augustus van die EFF, is as die
nuwe Openbare betrekking -raadslid ingesweer. “Baie geluk aan kameraad
Augustus. Ons weet dat jy 'n goeie werk sal doen om die mense as Openbare
betrekking Raadslid te verteenwoordig en 'n positiewe bydrae tot die raad sal
lewer,” het die munisipaliteit gesê.