Die Khâi-Ma Munisipaliteit het kennis ontvang vanaf Vaal Sentraal Water dat hulle 'n "afskakeling " het by die Pella pompstasie. Die munisispaliteit kan geen water pomp gedurende die Afakskeling. As gevolg van dit is noodsaak dit die munisipaliteit om die damme toe te maak omdat die reservoirvlakke steeds laag is. Hulle sal weer die damme oopmaak sodra Vaal Sentraal Water klaar is met hulle werksaamhede.