By: Bernadine Edith HeinDate: Tue, 13 Feb 2024Language: AfrikaansCategory: Government
Saul, sal op 29 Februarie 2024 die Staatsrede (SOPA) lewer
Die
Premier van die Noord- Kaap, Dr. Zamani Saul, sal op 29 Februarie 2024 die
Staatsrede (SOPA) by die Mittah Seperepere-konvensiesentrum, Kimberley, lewer. Kommunikasie
oor regstreekse stroombesonderhede sal nader aan die datum gekommunikeer word.
Hou asseblief die Noord-Kaapse Provinsiale Regering-bladsy dop vir meer
besonderhede.