Vandag het die raad na twee jaar in regeer en administrasie in Nama Khoi plaaslike munisipaliteit ‘n befondse begroting goedgekeur tydens sy aansuiwering begroting hersieningsproses. Dit is die eerste befondse begroting wat getafel is in amper 15 jaar. Dit spreek tot goeie politieke en munisipale administrasie. Die burgemeester van die munisipaliteit, mnr. Gustav Bock verduidelik wat ‘n aansuiweringsbegroting is – (MAYOR BOCK CLIP 1) Hy verduidelik dat hul van ‘n zero basis begin het – (MAYOR BOCK CLIP 2)