By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 28 Feb 2024Language: AfrikaansCategory: Government
Richtersveld kunste, sport en biblioteek forum geloods
Die
Richtersveld munisipaliteit onder leiding van die Burgemeester mnr. Cornel Knoph,
het gister in Port Nolloth die Richtersveld kunste, sport en biblioteek forum
geloods. Die loodsing was bygewoon deur die Namakwa sportraad, en ander
rolpspelrs in die onderskeie sektore.
Bertie
Saal, van Sport kuns en kultuur verduidelik die doel van die forum – CLIP