By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 29 Aug 2024Language: AfrikaansCategory: Government
Richtersveld vrouemaand vieringe sluit af op Lekkersing
Die burgemeester van die Richtersveld munisipaliteit,
Cornell Knoph vrouedag sluit vroeuemaand af op Lekkersing in die Gemeenskapsaal.
Internasionale
vrouedag wat op jaarliks op 9 Augustus gevier word, was die jaar onder die tema
"Belê in vroue: Versnel vordering". Die jaar se vrouedag vieringe het
op Pofadder in die Khâi Ma munisipaliteit plaasgevind, waarvan President Cyrill
Rhamaphosa die eregas was.
Die vroue spreek hul dankbaarheid uit teenoor
die munisipaliteite dat die viering op die dorpie plaasvind.