As die matrikulante van 2026 by Hoërskool Okiep, wil hul graag ’n bietjie positiewe energie deel met hul mede-matrikulante by ander skole, al hul skoolmaats, en hulle gemeenskap as ’n geheel. ""Moet nooit die krag van positiewe denke onderskat nie." Hierdie jaar is daar geen plek vir negatiewe gedagtes nie. "Ons is gefokus, gedissiplineerd en geanker in ons geloof. Dít is hoe ons hierdie jaar gaan slaag!"