Die beplande Eskom-elektrisiteitsonderbreking wat vir Woensdag 27 Mei in groot dele van Namakwa geskeduleer was, is amptelik gekanselleer.
Die aankondiging is deur die Nama Khoi Munisipaliteit gemaak nadat inwoners vroeër in kennis gestel is van ’n beplande onderhoud aan Eskom se transmissienetwerk en substasies.