Die Netbal Wêreldbeker-trofee is oppad na Namakwa. Netbal-entoesiaste, ondersteuners sal die geleentheid kry om by die Netbal Wêreldbeker-trofee aan te sluit wat vanoggend vanaf agtuur uit Pofadder na Springbok vertrek hetDie amptelike byeenkoms sal om twaalf uur begin, by die Libra Saal in Bergsig. Die span van Radio Nfm is op Pofadder, wagtend op die Netbal-trofee.