By: Bernadine Edith HeinDate: Mon, 03 Jul 2023Language: AfrikaansCategory: Government
LUR Makatong besoek vandag Namakwa om die pad infrstruktuur te bepaal
LUR Fufe Makatong van die Noord-Kaapse departement van
paaie en openbare werke sal vandag in Namakwa wees om die toestand van die
beskadigde padinfrastruktuur te bepaal.Die tyd sal om 12:00 wees op die R355
Pad wees tussen Springbok en Buffelsrivier.