950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Noord-Kaapse Departement van Gesondheid hou Strategiese Bestuursvergadering
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 21 Nov 2025    Afrikaans
Na ’n reeks toesigbesoeke aan gesondheidsfasiliteite deur die Parlement se Gekose Komitee oor Maatskaplike Dienste en die Provinsiale Wetgewer se Port...
Brandstigter in Namakwa-distrik tot vyf jaar tronkstraf gevonnis
Crime
Bernadine Edith Hein    Fri, 21 Nov 2025    Afrikaans
Die Namakwa-distrikskommissaris, Brigadier Schalk Andrews, het die samewerking tussen Fraserburg-speurders en die streekhofaanklaer verwelkom wat gele...
Nasionale Raad van Provinsies skop 2025 Provinsiale Week in Noord-Kaap af
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 19 Nov 2025    Afrikaans
Die afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies het die 2025 Provinsiale Week in die Noord-Kaap afgeskop met ’n toesigbesoek aan die ZF Mgcaw...
Dienslewering Dinsdag: Onaangekondigde gesondheidsopnames in Pixley Ka Seme
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 19 Nov 2025    Afrikaans
Die Provinsiale Eenheid vir Veranderingsbestuur het hierdie week voortgegaan met onaangekondigde diensvredenheidsopnames by gesondheidsfasiliteite in ...
Wetgewer besoek Kimberley-hospitale vir gesondheids-toesig
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 19 Nov 2025    Afrikaans
Lede van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het saam met amptenare die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal en die Noord-Kaapse Geestesgesondheidshos...
Wetgewer doen inspeksie by Roodepan-polisiestasie vir dienslewering en veiligheid
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 19 Nov 2025    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het ’n toesigbesoek aan die Roodepan-polisiestasie afge¬lê om die stasie se dienslewering en gereedheid vir geme...
 Fraserburg hou suksesvolle Welstandsdag in samewerking met End TB-veldtog
Health
Bernadine Edith Hein    Wed, 19 Nov 2025    Afrikaans
Die personeel van die Fraserburg Gemeenskapsgesondheidsorgsentrum het op 18 November ’n hoogs suksesvolle Welstandsdag aangebied in vennootskap met di...
Richtersveld Burgemeester skoonmaak projek gaan voort op Lekkersing
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Die burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, raadslid Cornell Knoph, het gisteroggend saam met raadslid Maria Obies, raadslid Noluthando Maba...
Richtersveld burgemeester neem kwartaallikse Kommunikasieforumvergadering waar
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Gister het die burgemeester en voorsitter van die Richtersveld Kommunikasieforum, raadslid Cornell Knoph, die kwartaallikse Kommunikasieforumvergaderi...
Distriksbestuurdervergadering bevorder gesondheidslewering
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Die Namakwa-distriksdepartement van gesondheid het op 17 November 2025 ’n Distriksbestuurdervergadering (DMT) by die Springbok-gasteplaas gehou. Die f...
Gesondheidsuitreik by Marlin Klipmyn in Concordia
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Die Concordia-kliniek, in samewerking met KANSA, het’n gesondheidsuitreik by Marlin Klipmyn aangebied om werkers van noodsaaklike dienste te voorsien....
Provinsiale wetgewer besoek gesondheidfasiliteite in die Noord-Kaap
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Gister het lede van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer saam met amptenare van die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal die Noord-Kaapse Geestesgesond...