1649 articles found · Last 12 months.
Mosambiekse president besoek Samora Machel-erfenisterrein
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 20 Oct 2026    Afrikaans
Mosambiek se president, Daniel Chapo, en Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, het die Samora Machel-e...
Namakwa Digital Hub begin tegniese opleiding vir innoveerders
Business
Bernadine Edith Hein    Tue, 20 Oct 2026    Afrikaans
Die Namakwa Digital Hub in Okiep het Dag 1 van tegniese opleiding vir plaaslike innoveerders afgeskop. Deelnemers het nuwe kennis opgedoen, tegniese m...
Namakwa Digital Hub bied praktiese tegnologie-opleiding
Business
Bernadine Edith Hein    Tue, 20 Oct 2026    Afrikaans
Start-Up Culture en die Namakwa Digital Hub verwelkom die Innovator Trust YEP-groep vir praktiese opleiding in sensors, elektronika, 3D-drukwerk en pr...
Twee skrapers ontplooi om Kuboes se swak paaie te verbeter
Government
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse departement van Paaie en Openbare Werke het twee skrapers na Kuboes in die Richtersveld ontplooi om die swak toestand van verbindings...
Garies se gemeenskap eis geregtigheid vir Farren Maarman
Crime
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Die aanklag teen polisiekonstabel Quinton Cloete in verband met die dood van die 27-jarige Farren Maarman van Garies is na moord verander. Dit volg n?...
Man tot effektiewe tien jaar gevangenisstraf gevonnis vir poging tot moord
Crime
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Emile Danver Saal, 29, ook bekend as ?Mielies?, is tot ?n effektiewe tien jaar gevangenisstraf gevonnis vir huisbraak met die opset om te steel en die...
Ramaphosa verwelkom die inhuldiging van Vedanta se Gamsberg-fabriek se tweede fase
Government
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
President Cyril Ramaphosa s? die inhuldiging van Vedanta se konsentrasie-aanleg se tweede fase by Gamsberg in Aggeneys, in die Noord-Kaap, is die nako...
Grondpaaie in Namakwa op departement se skraapprogram
Government
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
In die Namakwa-distrik is verskeie grondpaaie op die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke se skraapprogram vir Oktober 2026, met sommi...
566 verdagtes in Noord-Kaap aangekeer
Crime
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Altesaam 566 verdagtes is tussen 12 en 18 Oktober in die Noord-Kaap in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela II en geteikende opsporingsoperasies.Po...
Copper 360 vind moontlike uitbreiding van koperneerslag by Nababeep
Other
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Copper 360 het koperhoudende gesteente ongeveer 16 meter voor die verwagte punt by sy ondergrondse Rietberg-myn naby Nababeep aangetref.Sowat ses mete...
Steinkopf se bejaardes word Woensdag vir Welsynsmaand byeen gebring
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 19 Oct 2026    Afrikaans
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling beplan om Woensdag, 21 Oktober, Welsynsmaand saam met inwoners van Steinkopf van 60 jaar en ouer te vier...
R41,7 miljoen Buffelsrivier-brug amptelik geopen
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 16 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Paaie en Openbare Werke, Bentley Vass, het die nuutgeboude Buffelsrivier-brug amptelik geopen n? vloedskade in Julie 2023. Di...