Polisie vind gesteelde vee terug

’n Opsporingsoperasie wat deur lede van die De Aar Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid en die Kimberley Mounted-eenheid uitgevoer is, het gelei tot die herwinning van vee ter waarde van duisende. Kaptein Sergio Kock,…