Jou stasie. Jou stem.

Help vorm Radio NFM

Jou terugvoer help ons om beter besluite te neem oor ons programme, musiek en hoe ons die Namakwa-gemeenskap dien.

Huidige opnames

Kies ’n opname hieronder. Antwoorde gaan direk na Radio NFM deur CUE24 en word gebruik om die stasie te verbeter.