By: Bernadine Edith Hein
Date: Wed, 30 Aug 2023
Language: Afrikaans
Category: Other
Provinsiale regering gaan voort om vroue te herdenk
Met die viering van Vrouemaand vier en vereer die
Noord-Kaapse Provinsiale Regering vroue wat groot vordering maak, om te
verseker dat die regering sosio-ekonomiese geleenthede vir die bemagtiging van
vroue versnel.
Prudence Duiker van die Noord-Kaap is een van die vroue wat
‘n besonderse verskil maak.
Duiker is ook individueel die Aubrey Beukes-toekenning
toegeken vir haar leierskap in die gemeenskap, wat 'n bekroonde OSW bestuur wat
te doen het met sosiale ongeregtighede en jeugontwikkeling.
We Care Foundation, wat as 'n sopkombuis begin het en
gegroei het tot 'n groter ondersteuningstruktuur vir die gemeenskap.
Help A Sister Campaign, wat jong vroue ondersteun om hul
volle potensiaal en vermoëns te bereik, is die projekte wat me. Duiker tans die
vinnigste groei staam sy in die leidende rol.
Related News