By: Bernadine Edith HeinDate: Mon, 11 Sep 2023Language: AfrikaansCategory: Community
Copper 360-mynmaatskappy verwelkom vandag ongeveer 30 studente
Die
Copper 360-mynmaatskappy wat in Nabapeep gesetel is, sal ongeveer 30 studente
by die nuwe gevestigde mynskool by Concordia verwelkom. Quinton Adams het gesê
hulle erken dit is 'n massiewe progressiewe stap vir die streek. Die jeug in
die Namakwa-distrik het 'n geleentheid gekry om hul vaardighede te verbeter. Adams
het sy dank aan die voorsitter Shirley & Hoof Uitvoerende Operator: Jan Nelson oorgedra vir die baanbrekende inisiatief.