By: Bernadine Edith HeinDate: Tue, 26 Sep 2023Language: AfrikaansCategory: Other
Adjunkminister van Kleinsakeontwikkeling huisves Imbizo in Kimberley
Die
adjunkminister vir Kleinsakeontwikkeling, Dipou Peters, bied môre ’n Imbizo
aan.
Die Imbizo
sal by die Flamingo View Estate-konferensiesentrum in die Noord-Kaap vanaf
negeuur die oggend tot vyfuur die middag plaasvind.
Die Imbizo
het ten doel om klein-, medium- en makrosake-entrepreneurs by besprekings oor
sake-ontwikkelingskwessies te betrek.