By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 05 Oct 2023Language: AfrikaansCategory: Government
Wateronbreking sal vandag op Pofadder plaasvind
Die gemeenskap van Pofadder in die die Khai Ma plaaslike
munisipaliteit moet kennis neem dat daar vandag ‘n beplande wateronderbreking
sal plaasvind.
Dit is om die kontrakteur in staat te stel om aankoppelings
te doen in Buitekant straat oor die N14.
Verbruikers word versoek om water spaarsamig te gebruik gedurende
hierdie tyd.
“Jammer vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak,’’ het die
Khâi-Ma Munisipaliteit gesê.