Gisteraand in Gauteng in die Birchwood hotel het Hoërskool Boesmanland deelgeneem aan die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes. Dié skool het erkenning ontvang vir beste presterende skool in wetenskap, vir die Expo se wetenskap projekte. Hoërskool Boesmanland neem die afgelope 15 jaar deel aan die kompetisie en jaarliks het die skool wenners opgelewer. Juffou Theresa Raman, wat die leerders afrig het meer hieroor – CLIP