By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 06 Dec 2023Language: AfrikaansCategory: Local
Khâi-Ma Munisipaliteit genoodsaak om waterbeperkings in te stel
Intussen is Khâi-Ma
Munisipaliteit genoodsaak om waterbeperkings in te stel as gevolg van hul
damvlakke wat laag is en die hoë waterverbruik tydens die afgelope tydperk. Die
munisipaliteit is genoodsaak om klep beheer in te stel elke dag in al die
dorpies tydens beurtkrag. Besproeiing/natlei met munisipale drinkwater word
verbied. Die munisipaliteit moedig die publiek aan om die misbruik van water te
rapporteeur.