By: Bernadine Edith Hein
Date: Fri, 19 Jan 2024
Language: Afrikaans
Category: Education
Dr. Zamani Saul sal vanoggend die Noord- Kaapse matriek uitslae bekend maak
Die
provinsiale uitslae in die Noord-Kaap sal vanoggend beskikbaar wees wanneer die
Premier van die Noord-Kaap, Zamani Saul, vergesel deur die LUR vir Onderwys,
Zolile Monakali, die uitslae amptelik gaan bekendmaak. Die verrigtinge sal
regstreeks op NFM uitgesaai word met die matriek toekennings seremonie wat
direk daarna sal volg. Die LUR is
positief oor die uitslae en die klas van 2023 word aangemoedig om geleenthede
vroeg aan te gryp, sowel as tweede kanse.
Related News