By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 25 Jan 2024Language: AfrikaansCategory: Government
Kammiesberg raadslid besoek laerskole in diè munisipaliteit
Die
wyksraadslid vir wyk 4 in die Kammiesberg plaaslike munisipaiteit, Raadslid
Brandon Brandt, het gister = sy wyk (Rooifontein, Nourivier en Paulshoek) se
laerskole besoek as deel van sy oorsig rol. Tydens hierdie besoek het hy
koopbewyse oorhandig aan die verskillende die skole. Hy het sy dankbaarheid
uitgespreek teenoor Taxis wie die koopbewyse geskenk het.