By: Bernadine Edith HeinDate: Tue, 13 Feb 2024Language: AfrikaansCategory: Government
Khâi Ma munisipaliteit se reservoirvlakke is steeds onderdruk
Die Khâi Ma munisipaliteit se reservoirvlakke is steeds
onderdruk, daarom vra die munisipaliteit dat die gemeenskap water spaarsamig
gebruik en slegs aanwend vir menslike gebruik. Die huidige beurtkrag bemoeilik
die situasie om diereservoirvlakke normaal te kry. Die munisiplaiteit moet op
die staduim nie tuine nat maak, wasgoed was of voertuie met die tuinslang was
nie en herstel van waterlekke is noodsaaklik.
Intussen
in ‘n Gemeenskapsvergadering op Onseepkans was hoofdoel om die
waterretikulasie-kwessies te bespreek en die grootmaat-waterretikulasieprojek
wat deur MIG gefinansier word om af te skop en teen Junie 2024 voltooi te wees.