By: Bernadine Edith Hein
Date: Mon, 19 Feb 2024
Language: Afrikaans
Category: Government
Wysigingswetsontwerp op basiese Onderwyswet gaan binnekort in Springbok plaasvind
Die Wysigingswetsontwerp op
basiese Onderwyswet, 576, B2B 2022, dien tans voor die Noord-Kaapse Provinsiale
wetgewer en insette wat aan die NRVP voorgelê sal word vir oorweging. ‘n
Uitnodiging word gerig na die openbare verhoor oor die Wetsontwerp aangesien
die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer daarna streef om insette van
belanghebbendes in die provinsie te werf. Die verhoor vir Springbok vind sal plaasvind
op 23 Februarie 2024, in die Bergsig Libra Saal om 10:30.
Related News