By: Bernadine Edith HeinDate: Mon, 18 Mar 2024Language: AfrikaansCategory: Local
Hoërskool Namakwa sluit eerste kwartaal af met 'n pretdag vir leerders
Hoërskool Namakwaland het NFM uutgenooi na 'n pretdag op
die skool se sports gronde. Die pretdag het ten doel om leerders 'n blaaskans
te gee, na die uitdagende eerste kwartaal en die toetsreeeks wat hulle afgelê
het. Die skoolbestuur is opgewonde om saam met die leerders die pretdag te hê
en wil hê alle leerders moet stoom afblaas en die Paasnaweek ten volle geniet.
"As die Bokkies terugkeer vir die tweede kwartaal, sal alle sisteme in
plek wees, vir die akademie, Sport en die middeljaar eksamens.